Toegepaste Taalkunde in Afrikaans

Book | © 2022

EDITORS | REDAKTEURS

Toegepaste taalkunde in Afrikaans is uniek omdat dit die enigste publikasie in Afrikaans is wat nie net toegepaste taalkunde nie, maar ook die verskeie subdissiplines daarvan uiteensit en omskryf. Hierdie benadering fokus nie net op ‘n enkele dissipline nie, maar bied ‘n breër perspektief op die vakgebied.

  • ISBN:  9780627039706; ePub ISBN: 9780627039713
  • Gehoor: Studente, akademici en belangstellendes in die taalkunde.
  • Temas: Taalbeleid, taalonderrig, taalverwerwing, taal en identiteit en taalpolitiek, vertaling, tolking en teksredigering.
  • Hoofstukke kan afsonderlik aangekoop word by Van Schaik.

CONTENTS | INHOUD

  1. Die toegepaste taalkunde – ’n oorsig
  2. Is die toegepaste taalkunde ’n onderdeel van die linguistiek?
  3. Navorsingsbenaderings in die toegepaste taalkunde

DEEL 1: TAAL EN ONDERRIG

  1. Sillabus- en kursusontwerp
  2. Taal vir spesifieke doeleindes
  3. Akademiese geletterdheid vanuit ’n talige perspektief
  4. Taaltoetsing en die assessering van taalvermoë
  5. Klaskamerassessering
  6. Die onderrig van lees
  7. Die onderrig van akademiese skryfvaardigheid
  8. Skryfsentrumpedagogiek
  9. Tweede- en vreemdetaalverwerwing
  10. Rekenaargesteunde taalonderrig

DEEL 2: TAAL EN GEMEENSKAP

  1. Taal, identiteit en nasievorming
  2. Taalbeplanning
  3. Taalbeleid
  4. Taalpolitiek
  5. Meertaligheid
  6. Taalsosiologie

DEEL 3: TAALPRAKTYK

  1. Tolking
  2. Vertaalkunde
  3. Teksredaksie
  4. Suid-Afrikaanse Gebaretaal
  5. Gewone taal
  6. Advertensiemateriaal
  7. Skryfwerk en leerderkorpora
  8. Terminologie

DEEL 4: VERWANTE DISSIPLINES

  1. Forensiese linguistiek
  2. Korpuslinguistiek
  3. Psigolinguistiek
  4. Kognitiewe linguistiek
  5. Tekslinguistiek
  6. Stilistiek
  7. Diskoersanalise
  8. Toegepaste sosiolinguistiek
  9. Kindertaal
  10. Onomastiek
  11. Die Linguistiese Landskap/Linguistiese Landskapstudies

Create a website or blog at WordPress.com